Verjaarsdag:

30 Desember 1979



Geboorte plek:

Pretoria

Tuis Dorp:

Vanderbijlpark

Kos:

Boere Kos

Drankie:

Coke

Kleur:

Groen

Dier:

Luiperd



Jongste Album:

Manie Jackson - MJ

Musiek Genre:

Afrikaans, Gospel & Country

Sanger:

Plaaslik - Bles Bridges


Oorsee - Elvis Presley & Waylon Jennings

Sangeres:

Plaaslik - Carike Keuzenkamp


Oorsee - Nana Mouskuri & Dolly Parton

Liedjie:

"I am, I said" - Neil Diamond

Eie Liedjie:

"Kom Laat My Weer Lewe"

Groep:

The Highway Men & JD Sumner and The Stamps



Boek:

Gister, Vandag & More - Sunet Bridges

Fliek:

What Woman Want

Akteur:

Plaaslik - Marius Weyers


Oorsee - Mel Gibson

Aktrise:

Plaaslik - Miems de Bruyn


Oorsee - Eva Langoria



Omkrap Goed:

Sangers wat "mime"


Om te wag


Diere mishandeling


Padvarke

Vreugdes:

Goeie musiek


Mooi vrouens


My kind

SĂȘ-ding:

"O, Koek!"

Tekortkominge:

Ongeduld


Eie wil


Verstrooid


Ongeorganiseerd



Raad aan beginners:

Kry sanglesse


Moenie "mime" nie


Byt net vas!

3 Items na verlate eiland:

My vrou, my kind & my Bybel

3 Bekende gaste vir ete:

Dolly Parton, Nana Mouskuri & Bill Gauther

Wens vir Suid-Afrika:

Dat daar weer 'n ordentelike regering sal regeer.





Webwerf Ontwerp: Vaal Venues